CBS Toestemming - Cornel Bekker Selfontwikkelingsentrum

Premierstraat 72, h/v Premier- en Derde straat, Krugersdorp-Noord.
Sel: Annalien: 084 054 3786 Minette: 082 415 3071
Hier kan ons speel-speel leer om emosies beter te hanteer en nog veel meer …
  • Besonderhede van kliënt:

    Vul asb die besonderhede in van die persoon wat die program gaan bywoon.
    (* velde word vereis)

  • Date Format: MM slash DD slash YYYY
  • Hiermee gee ek toestemming tot deelname aan die volgende program/me:
  • Algemene Inligting

    Betaalbaar voordat die sessies begin.
    M JvRensburg,
    ABSA Spaarrekening: 318 1914 92
    Takkode: 632005
    Verwysing: CBS + Kind se naam en van
    Epos bewys van betaling saam met hierdie vorm na: Annalien: filteg@telkomsa.net

    U sal nie by u mediese fonds vir hierdie diens kan eis nie.
    Hoewel die personeel by hierdie sentrum alles in hulle vermoë doen om u kind se veiligheid te verseker, aanvaar ons geen aanspreeklikheid vir enige beserings, skade of verlies binne of buite die huis of by die klimraam nie. Ons is ook nie verantwoordelik vir u kind sodra hy die perseel verlaat nie. Maak asseblief seker dat u hom/haar betyds kom haal.

    ‘n Bywoningsertifikaat word uitgereik. Geen verslae word geskryf nie.
    Die programme vir kinders word Woensdaemiddae van 15:30 tot 16:30 aangebied.
    Die ouerleiding vir ouers word Woensdae-aande van 19:00 tot 20:30 aangebied.